{"product_id":"pieter-plaasmuis-en-stefan-stadsmuis-kuier-by-mekaar-afrikaans-edition","title":"Pieter Plaasmuis en Stefan Stadsmuis Kuier by Mekaar (Afrikaans Edition)","description":"Pieter Plaasmuis en Stefan Stadsmuis Kuier by Mekaar\n25 Illustrasies ingesluit\n\nPieter Plaasmuis beland per ongeluk in ‘n deftige huis in die stad waar hy gou vriende maak met Stefan Stadsmuis. Daar is elegante en formele etes, allerhande smullekker kosse om van te droom, gerieflike slaapplek... maar daar is ook ‘n kat wat muise jaag, ‘n kok wat nie van muise hou nie, ‘n vreeslike gerumoer die hele dag lank... Sal Pieter Plaasmuis in die stad kan aanpas, of sal hy teruggaan plaas toe?\nHierdie klein storieboek sal kleuters en kinders van ongeveer 4 tot 8 jaar oud betower met sy verhaal van ‘n plaasmuis wat sukkel om die stad gewoond te raak, en 'n stadsmuis wat sukkel om die plaas gewoond te raak. Dit is ideaal vir gebruik deur kinders wat leer om te lees, of deur ouers wat dit voor slaaptyd (of enige ander tyd) aan hul kinders wil voorlees.\u003cbr\u003eASIN: 1920693211\u003cbr\u003eVSKU: BVV.1920693211.G\u003cbr\u003eCondition: Good\u003cbr\u003eAuthor\/Artist:Potter, Beatrix|Le Roux, Lakisha\u003cbr\u003eBinding: Paperback\u003cbr\u003e\u003cb\u003eNote:\u003c\/b\u003e Any images shown are stock photographs and product may differ from what is shown.  \u003cbr\u003e\u003cb\u003eCondition Notes\u003c\/b\u003e: The item shows wear from consistent use, but it remains in good condition and works perfectly. All pages and cover are intact  including the dust cover, if applicable . Spine may show signs of wear. Pages may include limited notes and highlighting. May NOT include discs, access code or other supplemental materials.  \u003cbr\u003e","brand":"Blue Vase Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42930107351101,"sku":"BVV.1920693211.G","price":5.89,"currency_code":"USD","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0589\/4225\/9261\/files\/1920693211-0.jpg?v=1768856405","url":"https:\/\/www.bluevasebooks.com\/products\/pieter-plaasmuis-en-stefan-stadsmuis-kuier-by-mekaar-afrikaans-edition","provider":"Blue Vase Books","version":"1.0","type":"link"}